Skip to main content
Post a Comment »

johanni Profile Review

Profile Reviews » johanni Profile Review
johanni Review Details
johanni
johanni
pretoria, Gauteng, South Africa

eerlike mening en opsomming

net n algeme mening jy mag baie reguit eerlik wees. ek kan kritiek hanteer asook nou nie so poditief nie.
eintlik wil ek graag my tekortkoming verbeter niemand is prefek nie.
dankie vir jou bydrae
groete
johanni
Mar 17, 2015 10:50 AM CST
snapshot of johanni's profile - use scrollbar to view
johanni
About me and who I'm looking for
About me: wave kiss avontuurlustig. spontaan goeie humorsin romanties baie eerlik met mense. ek hou glad nie daarvan om enige persone rondom my te probeer beindruk nie. eks volwasse weet wat ek graag in my lewe na strewe. nie bang vir uitdagings. positief leef voluit elke dag. hou van swem duik lees soms n fliek. ek kyk na myself oefening eet gesond. ek is baie gemaklik maar het ook my momente soos enige vrou gelukkig selde. ek pas gemaklik aan by omstandighede wat na my toe kom. wie hou nie van romanse nie? ek geniet n rustige aand met n heerlike ete sagte musiek en net daar wees bymekaar of n naw op ons plaas stilte geknettwr van die vuur geluide van die naglewe die eenvoud daarvan.

I'm looking for: nie mnr prefek met das pak selfoon geplak teen oor nie. bietjie mengsel van buitelug/. hou van die plaas lewe stilte kamp stap moet n goeie opskop geniet moet hou van dans. maar hy mag ook gemaklik aan trek vir n aandjie uit maar asb nie na n "fancy dancy" plek nie n eenvoudige eetplek moontlik dan n fliek. aanvaar my seuns en ook familie en ons kom goed oor die weg. jy nie jouself kan wees nie dan gaan ons nie oor die weg kom nie ek hou van eerlikheid respek lojaal in n man wat n crou sal behandel soos hy sy ma behandel. higiene tel ongelooflik baie vir my by n man.
ek verafsku selfsugtigheid leuns valsheid vloek geskreeu onvolwassenheid.

johanni

waarna ek soek. mengsel van romanse avontuurlustig spontaan goeie kômmunikeerder humorsin.
I am a:
56 yr-old woman
Seeking:
seeking man, 51-59
Location:
pretoria, Gauteng, South Africa, Africa
Last Online:
Mar 2015
Height:
5' 2"  (157 cm)
Body Type:
Average
Hair Color:
Medium Brown
Eye Color:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Education:
Associate Degree
Religion:
Christian/Protestant
Occupation:
Medical/Dental
ek is n verpleegster van beroep by n aftree oord vir senior burgers
Income:
---
Smokes:
Never
Drinks:
Rarely
Marital Status:
Divorced
Has Kids:
Yes, they don't live with me
Wants Kids:
No Way
Looking for:
Dating
Sign:
Capricorn Capricorn
johanni appears on 0 favorites lists and has been viewed 1,717 times
Profile Reviews & Comments for johanni
AlphaOmega2211
AlphaOmega2211
glasgow, Strathclyde, Scotland UK
8 comments
No idea what you're saying here... :-)
Apr 26, 2015 8:42 PM CST
sjenaonline today!
sjena
bruxelles, Brussels (Bruxelles) Belgium
48 comments
just in search of a boer ?comfort
Aug 12, 2015 4:38 PM CST
nigel4b494e47
nigel4b494e47
Brno, South Moravia Czech Republic
20 comments
Hallo Johanni,

Jou profiel is goed. Ek is baie mense dalk nie jou taal verstaan.

Sterkte

Nigel
Aug 12, 2015 5:30 PM CST

Stats for this Profile Review

945 Views
Created: Mar 2015
Last Viewed: Nov 28
Last Commented: Aug 2015
We use cookies to ensure that you have the best experience possible on our website. Read Our Privacy Policy Here