Cokecolagirl: Enjoy every moment
My Details
- I am: 41 yr-old woman seeking man, 36-46
- Located in: Pretoria, Gauteng, South Africa, Africa
- Last online: Online over 1 month
- Height: 4' 11" (150 cm)
- Body Type: Curvy
- Hair Color: Auburn
- Eye Color: Brown
- Ethnicity: White/Caucasian
- Education: Some College
- Religion: Christian/Other
- Occupation: Maintenance / Buildings & Grounds
- Income: ---
- Smokes: Trying To Quit
- Drinks: Occasionally
- Marital Status: Divorced
- Has kids: Yes, they live with me
- Wants kids: Not Sure
- Sign: Aries
More About Me
Ek is 'n vriendelike dame wat hou van smile, lekker geselskap, lekker lag ensomeer. Ek is beslis die romantiese liefdevolle tipe. Ek is meestal aan die ligter kant van die lewe, maar sien beslis die erns van sake raak en daar is maar i tyd en plek vir alles. "Soms is daar maar net meer tyd vi funnies;)" Ek probeer maar altyd kyk na die positiewe kant van 'n saak. Ek het i sterk persoonlikheid en goeie waardes.
More About my Match
Ek soek graag 'n liefdevolle, avontuurlustige Christelike man met 'n goeie sin vir humor, goeie waardes, ambissie en deursettings vermoe. Iemand wat lekker kan lag en nie heeltyd kwaai en te ernstig is nie. Niemand is perfek nie,..en as mens die dag voel jy het gevaal is jou anderhelfde daar om jou hand vas te hou en te help soek na 'n oplossing en doen ons dit saam.
Occupation
Currently working as SV.
Match Details
- Seeking: Man | 36-46 yrs
- Located: Near Me
- For: Long-term Dating
- Ethnicity: White/Caucasian, Asian
- Religion: Christian/Other
- Drinks: Occasionally
- Marital Status: Never Married, Divorced, Widowed
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »