Vriendelik: Vriendelik
My Details
- I am: 79 yr-old woman seeking man, 68-73
- Located in: Allanridge, Orange Free State, South Africa, Africa
- Last online: Online over 1 month
- Height: 5' 7" (170 cm)
- Body Type: Few extra pounds
- Hair Color: Silver/White
- Eye Color: Green
- Ethnicity: White/Caucasian
- Education: Some College
- Religion: Christian/Protestant
- Occupation: Real Estate / Insurance
- Income: ---
- Smokes: Never
- Drinks: Rarely
- Marital Status: Widowed
- Has kids: Yes, they are far away
- Wants kids: No Way
- Sign: Virgo
More About Me
Ek hou van kosmaak, naaldwerk, natuur, reis, aangename geselskap, baie Christelik, pynlik netjies, sterk persoonlikheid, hardwerkend, saggeaard en vriendelik. Ek is 'n kontak persoon wat mense met respek hanteer, geen vuil taal of drank nie. Baie hulpvaardig en vrede liewend
More About my Match
Ideale persoon moet saggeaard, vriendelik, netjies op homself, asook rondom sy omgewing. GEEN TATOOS of onnatuurlike merke aan lyf nie. Hare moet netjies gesny en NIE LANG HARE MET rek vas gemaak nie. Geen slordige baard of snor nie. Moet vrou volkome waardeer, en vertrou, haar bederf en help in huis, nie heeldag voor TV sit en staar nie, moet goeie geselskap wees, eerlik en openlik, medemens kan help in moeilikheid, nie jaloers of vals beskuldig nie. Moet baie Christelik wees. Eerlik, openlik. en vertrouling.
Ethnicity
Is 'n Suid Afrikaanse dame van afkoms en verkies iemand van my ouderdom soos beskryf asook agtergrond.
Education
Persoon moet opgevoed en geleerd wees in professionele beroep of behoorlik standvastig in lewens ervaringe he
Religion
Is wedergebore in Jesus. Baie Christelik en glo en vertrou net op HOM. Hy is my Alfa en Omega
Occupation
Ek is voltyds huisvrou. Soos 'n ware huisvrou wat haar pligte in huis ernstig opneem. Hou van kosmaak en bak, Onthaal graag en is pynlik netjies in huis.
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »