daleen1968: Soek jy ware liefde, kontak my

daleen1968 Photos
Discover your match!

Looks like you are not logged in currently! You are just one step away!

To contact , please Login or Register!

My Details

  • I am: 55 yr-old woman seeking man, 49-60
  • Located in: Pretoria, Gauteng, South Africa, Africa
  • Last online: Online over 1 month
  • Height: 5' 5"  (165 cm)
  • Body Type: Few extra pounds
  • Hair Color: Black
  • Eye Color: Brown
  • Ethnicity: White/Caucasian
  • Education: High School
  • Religion: Christian/Other
  • Occupation: Administrative/Secretarial
  • Income: Less than $25,000
  • Smokes: Never
  • Drinks: Occasionally
  • Marital Status: Divorced
  • Has kids: Yes, they live with me
  • Wants kids: No Way
  • Sign: Scorpio Scorpio Women in South Africa

More About Me

SLEGS BLANKE AFRIKAANS SPREKENDE MANS IN PRETORIA ASB. As jy 'n mooi gesiggie en lyfie soek hou asb verby. As jy 'n ware vriendin, passionate lover, ware vrou en omgee mens soek dan kan jy my kontak. Ek is 48, geskei en het 2 seuns (25 & 20) wat by my bly en albei werk. Ek is 'n velkontak mens en hou van aanraking, drukkies, soentjies, omgee, baie liefde. Ek is ook 'n omgee mens en sal die man in my lewe baie goed behandel. Ek hou van cuddle en die klein dingetjies in die lewe is vir my belangrik, soos tap vir my 'n bad, pluk 'n blom in die tuin, hou saam piekniek, gaan fliek, wees net lief vir my. Ek wil elke dag van jou hoor. Ek is nie swaar op jou sak nie, maar soek baie emosionele aandag. Ek wil nie 'n duisend mans gelukkig hou nie, maar my man op duisend maniere gelukkig hou. Vertroue, kommunikasie, eerlikheid en respek is vir my baie belangrik in 'n verhouding. My motto vir die lewe is: Vergeet die gisters dis verby, moet jou nie bekommer oor môre nie want dalk is jy nie eers deel daarvan nie, leef net vir vandag want ons Vader gee ons elke dag nuwe genade. Die volgende is ook baie waar in my lewe: A second from now is a promise to no one.

More About my Match

Hy moet klaar wees met die issues in sy lewe. Hy moet tussen 49 en 60 wees, afrikaans praat. Hy moet onafhanklik wees, maw sy eie inkomste, kar en blyplek hê. Sy kinders moet onafhanklik funksioneer. Hy moet 'n velkontak mens wees, hou van aanraking, drukkies, soentjies, cuddle en die klein dingetjies in die lewe. Hy moet my op die hande dra, omgee vir my, 'n gentleman wees (bv maak die kar se deur oop). Hy moet eerlik met my wees, ek moet hom kan vertrou, ons moet kan kommunikeer oor alles ook verskille, hy moet my respekteer. Ek moet op aarde no 1 in sy lewe wees en dan die kinders, werk, familie, vriende in die orde. Hy moet ware liefde wil hê en dit ook kan gee.

Occupation

admin, data capturing, paspoorte, vliegkaartjies, visums,

Back to Top
ConnectingSingles does not do background checks and does not manually screen every profile.
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »