Estelle781: Positive attitude and energetic
My Details
- I am: 52 yr-old woman seeking man, 42-56
- Located in: Nelspruit, Mpumalanga, South Africa, Africa
- Last online: Online over 1 month
- Height: 5' 2" (157 cm)
- Body Type: Slim/Slender
- Hair Color: Dark Brown
- Eye Color: Blue
- Ethnicity: White/Caucasian
- Education: PhD/Post Doctoral
- Religion: Christian/Protestant
- Occupation: Teacher/Professor
- Income: $50,000 to $75,000
- Smokes: Regularly
- Drinks: Socially
- Marital Status: Divorced
- Has kids: No
- Wants kids: No, but welcome yours
- Sign: Scorpio
More About Me
Hi ek bly vir afgelope 2 jaar in Nelspruit waar ek n Professor en Bedryfsielkundige by n universiteit is. Ek is baie lief vir diere is avontuurlustig en mal oor die see. Ek hou daarvan om naweke te braai, uiteet of net rustig videos te kyk. Ek hou daarvan om oorsee te gaan, veral Duitsland en Switzerland. Volwassenheid, Christenskap en n sensitiwiteit vir die emosionele aspek van n individu se lewe is vir my baie belangrik. Ek is nie sooo ernstig soos my profiel klink nie maar weet presies wat ek in die lewe wil he.
More About my Match
Iemand wat positief is oor die lewe. Lief is vir diere, opwindende dinge saam doen en vir wie die emosinele deel van n verhouding baie belangrik. n Christen met n positiewr ingesteldheid teenoor almal. En hou van die see, oorsee reis en lekker braai, uiteet en videos kyk.
Occupation
I am a Professor at a University in Mpumalanga. I am the Head of three divisions and member of Senate. I am also an Industrial Psychologist.
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »