Laaste_Liefde: Blou Oog Klong opsoek na sy Kaalvoet-meisie....

Was by n visvang kompetisie
Was by n visvang kompetisie
  • Was by n visvang kompetisie
  • Oppad na George Piek
  • Het by De Vette Mosssel in GrootBrak gaan eet
  • So jaar terug by n braai geneem
Like Me
Favorite Me
Discover your match!

Looks like you are not logged in currently! You are just one step away!

To contact , please Login or Register!

My Details

  • I am: 40 yr-old man seeking woman, 22-29
  • Located in: George, Western Cape, South Africa, Africa
  • Last online: Online over 1 month
  • Height: 6' 2"  (188 cm)
  • Body Type: Average
  • Hair Color: Dark Brown
  • Eye Color: Blue
  • Ethnicity: White/Caucasian
  • Education: Some College
  • Religion: Christian/Other
  • Occupation: Design / Visual & Graphic Arts
  • Income: ---
  • Smokes: Never
  • Drinks: Socially
  • Marital Status: Divorced
  • Has kids: No
  • Wants kids: Definitely
  • Sign: Leo Leo Men in South Africa

More About Me

Ek is n blou oog klong opsoek na sy kaalvoet-meisie! Iemand om die lewe mee te deel. Of dit nou stap langs die strand of kamp langs n rivier of net n dvd movie op die bank is. Die lewe is vol van spesiale oomblikke wat gedeel kan word. Ek is opreg, eerlik hardwerkend en het n goeie sin vir humor. Is mal oor kamp en visvang. As jy goeie morele waardes het en hou van die natuur en buite lewe, dan het ons beslis n paar goed in gemeen. Jy is welkom om met my in kontak te kom... wie weet, dalk kan ons saam kaalvoet in die reen dans!! ;P

More About my Match

Ek is opsoek na n spontane, eerlike meisie. Iemand wat die lewe geniet. Hou van kamp en braai, (visvang is n bonus ) ;P
Iemand wat nie sal omgee om in die publiek hande vas te hou of mekaar te omhels nie. Iemand wat iets kleins... soos n enkel blommetjie gepluk in die veld sal waardeer!
(Dis die eenvoudige dinge in die lewe wat dit die moeite werd maak) Kommunikasie is baie belangrik vir my.

Occupation

Self Employed (printing & signage)

Match Details

  • Seeking: Woman | 22-29 yrs
  • Located: Anywhere
  • For: Dating
  • Body Type: Skinny, Slim/Slender, Fit/Athletic, Toned & Firm, Muscular, Ripped, Modelesque, Average
  • Ethnicity: White/Caucasian
  • Religion: Christian/Other
  • Smokes: Never
Back to Top
ConnectingSingles does not do background checks and does not manually screen every profile.
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »