mdp1964: Soek my lewensmaat
My Details
- I am: 60 yr-old woman seeking man, 50-60
- Located in: Centurion, Gauteng, South Africa, Africa
- Last online: Online over 1 month
- Height: 5' 3" (160 cm)
- Body Type: Slim/Slender
- Hair Color: Medium Brown
- Eye Color: Brown
- Ethnicity: White/Caucasian
- Education: High School
- Religion: Christian/Other
- Occupation: Administrative/Secretarial
- Income: ---
- Smokes: Never
- Drinks: Socially
- Marital Status: Divorced
- Has kids: Yes, they don't live with me
- Wants kids: No, but love my grand kids
- Sign: Aquarius
More About Me
Ekstrovert wat hou van lag en is positief, ek is n redelike rustige mens, ek hou van die natuur. Passievol en romanties. Lief vir naaldwerk, tuinmaak, musiek en die lewe te geniet. Gedisiplineerd in baie opsig op my self. Goed versorg.
.
More About my Match
My ideale maat sal my sielsgenoot wees wat gemaklik is met my lewensruimte. Emosioneel gesond met ñ lewende verhouding met sy Skepper en ñ inter-kerklike siening. Sin vir humor sal help want ek lag gereeld vir myself. Gesonde leefstyl maar ook lekker kos geniet. Lief virri buitelewe, Goed versorgd
Eerlik,opreg ,pret, liefdevol. Wederheidse resep. .Kommunikasie. Compromise en regverdig wees.
Occupation
Creditors Clark
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »