mrprogrammer: Kan jy braaibroodjies maak?
My Details
- I am: 43 yr-old man seeking woman, 25-40
- Located in: Centurion, Gauteng, South Africa, Africa
- Last online: Online over 1 month
- Height: 6' 0" (183 cm)
- Body Type: Large
- Hair Color: Gray
- Eye Color: Blue
- Ethnicity: White/Caucasian
- Education: Associate Degree
- Religion: Christian/Protestant
- Occupation: Finance
- Income: ---
- Smokes: Regularly
- Drinks: Occasionally
- Marital Status: Divorced
- Has kids: Yes, they don't live with me
- Wants kids: Definitely
- Sign: Sagittarius
More About Me
Almal soek iets in iemand... Ek is maar net ek, party noem my vol strooi, ander weer gemaklik en rustig. Wanneer ek werk, werk ek hard. Wanneer ek speel, speel ek verantwoordelik.... Ek kan huis hou, kook, was en stryk. My hande is nie rond nie. Ek is nie 'n bakleigat nie, maar ek is regverdig. Ek is nie "high-maintenance" nie.
More About my Match
Ek soek 'n vrou wat dinge saam met my kan doen. Ek soek nie 'n 'n "nagging wife" nie.... Ek mind gladnie 'n vrou met kinders nie. As jy kan aanvaar dat ek nie 24/7 op 'n foon kan wees nie, tyd vat om my te leer ken en vertrou... Dit sal 'n goeie begin wees.
Occupation
I am a Senior Developer
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »