TravellerWC: Lag n Slag

TravellerWC Photos
Discover your match!

Looks like you are not logged in currently! You are just one step away!

To contact , please Login or Register!

My Details

  • I am: 52 yr-old man seeking woman, 48-54
  • Located in: Stellenbosch, Western Cape, South Africa, Africa
  • Last online: Online over 1 month
  • Height: 5' 10"  (178 cm)
  • Body Type: Slim/Slender
  • Hair Color: Bald/Shaved
  • Eye Color: Green
  • Ethnicity: White/Caucasian
  • Education: Bachelors Degree
  • Religion: Christian/Protestant
  • Occupation: Transportation
  • Income: ---
  • Smokes: Regularly
  • Drinks: Never
  • Marital Status: Divorced
  • Has kids: Yes, they don't live with me
  • Wants kids: No Way
  • Sign: Aries Aries Men in South Africa

More About Me

Ek is n humoristiese man. Nie ligsinnig of of afkrakend, sien net die humor in alledaagse lewe waaroor ander frons. Ek hou daarvan om te gaan verken maar is heel gemaklik tuis ook. Hou daarvan met my hande te werk en skeppend te wees. Is n goeie luisteraar maar nie adviseer vir iemand wat simpatie opsoek is na. Respekteer die die skoner geslag en is vriendlik en bedagsaam. Staan wel by my beginsels maar luister en nadink soms na advies of net n woord. Selfonderhoudend en netjies op myself en respekteer ander se besittings en opinies. Goeie hart maar nie n deurmat.

More About my Match

Humor is n moet! Selfversorgd en iemand wat doelwittte het. Hou van lekker kos maar dit gaan nie my aandag trek. n Vrou wat weet wat sy wil he maar ook nie n snob.Bagasie uitgesorteer en voortgaan met die lewe. Kameraadskap, n geselskap kan voer en bereid wees om n regverdige kans te gee. Sy moet van musiek hou en n goeie algemene kennis. Die res sal vanaself uitwerk.

Occupation

Is n logistieke koordineerder, werk vir n welbekende mediese organisasie indie Wes-Kaap.In samewerking met ander departemente, beplan en stuur klinieke daagliks uit. Tedoen met die vervoer, toerusting,personeel en aankope op n daaglikse basis.

Posts made by TravellerWC

Back to Top
ConnectingSingles does not do background checks and does not manually screen every profile.
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »