Zieta: Very easy to get along with, great sense of humor and have strong family and christian values.

Zieta
Like Me
Favorite Me
Discover your match!

Looks like you are not logged in currently! You are just one step away!

To contact , please Login or Register!

My Details

  • I am: 68 yr-old woman seeking man, 50-60
  • Located in: Hendrina, Mpumalanga, South Africa, Africa
  • Last online: Online over 1 month
  • Height: 5' 5"  (165 cm)
  • Body Type: Full Figured
  • Hair Color: Black
  • Eye Color: Green
  • Ethnicity: White/Caucasian
  • Education: Bachelors Degree
  • Religion: Christian/Other
  • Occupation: Food Services/Restaurant/Catering
  • Income: ---
  • Smokes: Socially
  • Drinks: Never
  • Marital Status: Divorced
  • Has kids: Yes, they are over 18
  • Wants kids: No Way
  • Sign: Virgo Virgo Women in South Africa

More About Me

Baie gemaklike mensie om oor die weg mee te kom. Hou van dans, braai,en lekker kuier. Eks baie lief vir kinders en oor die algemeen baie verstaanbaar en aanpasbaar. Ek duld geen kansvatters of alkohol misbruik nie. Eks netjies op myself en waardeer netheid. Eks lief vir die natuur en diere en dank die Goeie Heer elke dag vir Sy Wonderlike gawes wat aan my toegestaan word.

More About my Match

My idiale maat moet sag geaard wees, eerlik en die goeie dinge van die lewe kan waardeer. Hy moet opreg en getrou wees asook liefdevol en my aanvaar vir wie ek is. Hy moet ook baie lief wees vir kinders, diere (veral honde). Hy moet op sy eie voete kan staan en selfsorgend wees. PS. Eks mal oor iemand wat netjies is en lekker ruik. Hy moet my steunpilaar wees en n skouer vir die dag as ek n traan wil stort. Ek wil in sy ogies kyk elke dag en liefde en waardering sien net vir my en hy moet bereid wees om nog n lang pad saam my te loop want ek beoog om nog to 120 jaar te skop lol! (joke). En, o ja!! hy Moet n blerrie goeie sin vir humor he en n stoute grap kan vertel.

Occupation

I am in the food industry and cater for bakeries

Match Details

  • Seeking: Man | 50-60 yrs
  • Located: Within 500 miles of Hendrina, Mpumalanga, South Africa
  • For: Long-term Dating
  • Ethnicity: White/Caucasian
  • Religion: Christian/Protestant
  • Drinks: Socially
Back to Top
ConnectingSingles does not do background checks and does not manually screen every profile.
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »