now everyone here is trying to dominate me too,I wont stand for it you hear me?Give me a chance to speak and explain how I was abused,I mean domineered
My x wife slapped me and she also liked to kick me when she had thrown me over,when I told her to stop she dominated me by putting me in a corner and told e to shut up.If I didnt she would throw water on me.
My engel, my skat, my alles en meer Jy is my alles ,jy is my lewe Hoe kan ek jou so seermaak,wat het gebeur Ek sal jou oppas, die Here het jou vir my gegewe
Van die begin af het ek geweet Jy is myne moet dit nooit vergeet Toe ek jou die eerste keer sien Het my hart geklop soos tien Ek het geweet jy is spesiaal ,die een vir my Ek moet jou hart gaan haal ,of dis verby
Ek het jou leer ken, was so verlief Jy het my hart gesteel ,jou klein dief Baie ops en baie afs het ons gehad elke jaar Dankie Vader ons is nog bymekaar
My liefde het gegroei elke dag vir jou Ek het geweet jy is MY trouvrou Troudag het gekom en troudag het gegaan Ek het geweet vir die res van my lewe sal ek by jou staan
Baie seer het ek jou gemaak amper elke dag Maar jyt by my gestaan,ek weet jyt gewag Vir die ou poepol se oe om oop te gaan Sy swakhede te los en by jou te staan
Ons kinders is gebore en n nuwe liefde het ons gekry Nie net ek vir hulle nie maar ook vir jou Die ma van my kinders,verewig wil ek by jou bly Jy glo my nogsteeds nie maar ek bly getrou
Saam het ons gegroei en verander,somtyds goed, somtyds sleg Saam jou wil ek wees wat ookal gebeur,na n groot geveg Maak nie saak nie want sonder jou is ek niks Jy moes my baie meer op my mond wiks
Jy verdien die beste en niks minder nie,jy is my lewe Ek sal my bes doen om jou spesiaal te laat voel ,want jy is Baie dankie vir al die kere wat jy my vergewe My, engel ,my skat, my alles......dit is jy gewis.
If you love a woman with all your heart and soul...
How do you tell her that she is... and that you cannot take her on any subject cause someone who is right ....ALWAYS,is domineering..its impossible to convey any point, not even mentioning trying to tell her this
If a situation arise where you have an argument...no matter what the subject may be.You give your points and statements and you even have facts but still seem to loose the argument...omg...is it possible or is it arogance?
Dominating women
ok 3000 now cmon or ill have to be the dominater like it should be,you gals stand back and go to rthe kitchen where you belong