Margaret010: Seeking true love and romance...

Margaret010 Photos
Discover your match!

Looks like you are not logged in currently! You are just one step away!

To contact , please Login or Register!

My Details

  • I am: 36 yr-old woman seeking man, 18-40
  • Located in: Meyerton, Gauteng, South Africa, Africa
  • Last online: Online over 1 month
  • Height: 5' 1"  (155 cm)
  • Body Type: Big and Beautiful
  • Hair Color: Dark Brown
  • Eye Color: Blue
  • Ethnicity: White/Caucasian
  • Education: Some College
  • Religion: Christian/Other
  • Occupation: Administrative/Secretarial
  • Income: ---
  • Smokes: Never
  • Drinks: Occasionally
  • Marital Status: Separated
  • Has kids: Yes, they live with me
  • Wants kids: Not Sure
  • Sign: Leo Leo Women in South Africa

More About Me

Oor myself uit my oogpunt:

Ek is 'n eerlike mens, wat baie omgee vir my mede mens en altyd sal help waar dit vir my moontlik is. Ja ek is sag geaard, maar wanneer dit nodig is kan ek hard wees. Ek is baie romanties as dit kom by LIEFDE en sal als in my vermoe doen om die Spark daar te hou.
Ek heg baie warde aan tyd saam vriende en familie spandeur, veral as dit by my twee pragtige Engel kinders kom. Ek verg my aandag aan die positiewe dinge in die lewe. En probeer om die negatiewe dinge te vermy. Ek drink drankies met geleenthede, maar is glad nie 'n groot drinker nie. Is mal daaroor om mense te onthaal, maar geniet ook 'n tydjie om saam geliefdes rustig tuis te spandeur.

More About my Match

My perfekte pasmaat... mmm...:-)

Om perfek te pas dink ek sal jy die selfde morele waardes as ek moet deel. Gaan my twee seuns moet aanvaar, want hulle is die belangrikste deel in my bestaan. Iemand wat Liefdevol en romanties is, wat daarvan hou om bederf te word...
Iemand sag geaard is, maar ook 'n rug graat het. Iemand wat daar sal wees in die goeie maar ook in die slegte tye. Ek sal weet as jy die een is, so voel vry om met my te gesels...

Occupation

Administrative

Back to Top
ConnectingSingles does not do background checks and does not manually screen every profile.
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »