ZukiZee: Ek is reg vir 'n Droom wat waar kan word.

No Photo WomanNo photo
Like Me
Favorite Me
Discover your match!

Looks like you are not logged in currently! You are just one step away!

To contact , please Login or Register!

My Details

  • I am: 69 yr-old woman seeking man, 58-66
  • Located in: Kleinmond, Western Cape, South Africa, Africa
  • Last online: Online over 1 month
  • Height: 6' 0"  (183 cm)
  • Body Type: Slim/Slender
  • Hair Color: Dark Brown
  • Eye Color: Blue
  • Ethnicity: White/Caucasian
  • Education: Bachelors Degree
  • Religion: Christian/Protestant
  • Occupation: Retired
  • Income: ---
  • Smokes: Never
  • Drinks: Occasionally
  • Marital Status: Widowed
  • Has kids: Yes, they are over 18
  • Wants kids: Probably Not
  • Sign: Virgo Virgo Women in South Africa

More About Me

Gee my die see, die wind, die sand, die bos, die natuur, dis die lewe.
Op 'n bike voel ek vry.met 'n 4x4 val ek vas,niks is te erg vir my.

Leer my ken en sien self, ek is 'n mens wie se lag nie kan blus, sonder nonsens , sonder kommer, met 'n gawe om te aanvaar en liefde nog seevier. 'n mens mens , 'n natuur mens.



Wat is oud? Hoe oud is oud?

More About my Match

Jy, 'n man wat droom van liefde, respek en waardeering.
Wat wil lag en saamdoen. wat nie kan wag om die sagte hand van 'n vrou te voel van liefde en omgee en weet, jy is die mooiste en beste, jou geluk vir haar die heel belangrikste deel van elke dag sal wees.
Dalk vind jy jou droom in my en ek in jou. Maak nie saak waar jy bly nie, as ons liefde vind , sal ons soos duisend kerse brand.

Occupation

Ek het 'n besigheid, maar dis so lekker dat ek myself as afgetree beskryf.

Back to Top
ConnectingSingles does not do background checks and does not manually screen every profile.
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »