Blondiecc: Opsoek na a ware eerlike vriend Verkieslik nie meer as 200km van Edenvale af nie

Blondiecc Photos
Discover your match!

Looks like you are not logged in currently! You are just one step away!

To contact , please Login or Register!

My Details

  • I am: 61 yr-old woman seeking man, 49-56
  • Located in: EDENVALE, Gauteng, South Africa, Africa
  • Last online: Online over 1 month
  • Height: 5' 5"  (165 cm)
  • Body Type: Average
  • Hair Color: Blonde
  • Eye Color: Brown
  • Ethnicity: White/Caucasian
  • Education: High School
  • Religion: Christian/Protestant
  • Occupation: Finance
  • Income: ---
  • Smokes: Regularly
  • Drinks: Never
  • Marital Status: Widowed
  • Has kids: Yes, they don't live with me
  • Wants kids: No, but welcome yours
  • Sign: Sagittarius Sagittarius Women in South Africa

More About Me

Ek is n weduwee. Liefdevol, vriendlik en n eerlik dame. Saggeaard. Hou van Buite lewe, visvang, uitkamp hou van mense. Hou van lekker kook en om mense te bederf, As mense om my gelukkig is voel ek ook gelukkig. " hou nie van moods nie die lewe is te kort daarvoor" Ek hoop om my regte. lewensmaat te ontmoet ... Wat weer die glimlag In my lewe sal terug bring..Ek is nie n mens wat mense oordeel nie " niemand is volmaak nie". God het ons almal Uniek geskape en elkeen van ons is Uniek op sy eie manier " Ek glo dat in enige verhouding moet n mens kan " Comprimise " dit is baie belangrik.Ek glo dat ons mekaar moet vertrou en dat elke mens jou spasie nodig het . ...
Geen verhouding kan sonder Ons Hemelse Vader se Liefde n sukses wees nie God se Liefde moet in jou lewe wees ... Sonder Hom is ons Niks nie ...

More About my Match

Ek is opsoek na n ware vriend, Moet saggeaard, en eerlik wees: Moet n vrou kan respekteer en weet hoe om haar goed te laat voel. Moet nog die lewe saam met my en my kinders en vriende wil geniet. Geen kans vatters nie asb... Hy moet God in sy lewe he want Sonder Hom kan geen vondasie gebou word nie ...

Occupation

Manageres

Back to Top
ConnectingSingles does not do background checks and does not manually screen every profile.
To Report Abuse: If this profile or the behavior of the member is inappropriate, click here to Report Abuse »