My taal is naby aan joune, so ek weet jy sal verstaan.Ek hou baie van die ou argitektuur en boustylle.Die kerk veral is asemrowend mooi.Dankie vir die kyk deur jou oë.Baie mooi foto's.
@inthemind - Thank you for sharing "People, places, circumstances pass though our lives ... all teach us something, if we allow ourselves to learn." and commenting
Hi Onica Lekker om afrikaans hier te hoor! Wens vir jou alles van die beste toe in jou soektog-miskien is jou kinders en jou 3 sussies tog reg en kry jy jou deksel hier op CS
RE: My city Veurne
My taal is naby aan joune, so ek weet jy sal verstaan.Ek hou baie van die ou argitektuur en boustylle.Die kerk veral is asemrowend mooi.Dankie vir die kyk deur jou oë.Baie mooi foto's.